Newsletters

Prefekte 2022 – Trui Oorhandiging

By Maart 8, 2022No Comments

Op 28 Februarie is die prefekte se truie oorhandig deur die prefekmentors, Mev. Jeanne Mollo en Mnr. Johnny Haralambous. Die geleentheid is deur Mnr. Venter gelei.

Leave a Reply