By Brandwag is ons sportief!
Wanneer die laaste klol lui verruil die onderwysers hulle leesbrille vir sweetpakke en neem hulle, hulle toewyding na die sportveld toe. Ons bied ‘n wye verskeidenheid van sport items aan wat die holistiese ontwikkeling van elke leerder verseker. Atlete wat op provinsiale en nasionale vlak presteer word elke jaar verseker.
Ons bied die volgende sporte aan:
- Rugby
- Netbal
- Krieket
- Hokkie
- Sokker
- Atletiek