Grondslagfase: Graad 1 – 3
- Afrikaans Huistaal
- Engels Eerste Addisionele Taal
- Sotho Tweede Addisionele Taal
- Wiskunde
- Lewensvaardighede
Intermediêre Fase: Graad 4 – 6
- Afrikaans Huistaal
- Engels Eerste Addisionele Taal
- Wiskunde
- Natuurwetenskappe en Tegnologie
- Sosiale Wetenskappe
- Lewensvaardighede
Senior Fase: Graad 7
- Afrikaans Huistaal
- Engels Eerste Addisionele Taal
- Wiskunde
- Natuurwetenskappe
- Tegnologie
- Sosiale Wetenskappe
- Lewensoriëntering
- Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
- Skeppende Kunste
- Drama
Bevorderingsvereistes
Leerders moet die volgende minimum punte in hulle finale eksamen behaal om na die volgende graad bevorder te word.
Graad 1 – 3:
- Vlak 4 vir Huistaal
- Vlak 3 vir Eerste Addisionele Taal
- Vlak vir Wiskunde
Graad 4 – 6:
- Vlak 4 vir Huistaal
- Vlak 3 vir Eerste Addisionele Taal
- Vlak 3 vir Wiskunde
- Vlak 3 vir enige van die ander vakke
Graad 7:
- Vlak 4 vir Huistaal
- Vlak 3 vir Eerste Addisionele Taal
- Vlak 3 vir Wiskunde
- Vlak 3 vir enige drie van die ander vakke
- Vlak 2 vir enige twee van die ander vakke