Newsletters

Ontmoet ons hoofleiers vir 2021

By April 6, 2021No Comments

Ons kondig ons nuwe hoofleiers met trots aan.

Van links na regs: Mnr. Johnny Haralambous, Tumelo Masukela (onderhoofseun), Tlotlo Nzama (hoofseun), Kananelo Khoarane (hoofmeisie), Mpho Baleni (onderhoofmeisie) en Mev. Jeanne Mollo.

Baie geluk!

Leave a Reply